Dit was n lang vlug maar die moeite werd gewees, veral toe ek vir Francois kon verras op sy verjaardag. Om weer by vriende en familie te kuier was net so lekker. Die nagte op die plaas, wel dit was nou nie so lekker nie. Ek en my ma het baie hard gewerk om alles klaar te kry want die 3rd desember moes ons die vliegtuig haal. Met stampe en stote en laat nagte het ons dit reggekry.
Monday, December 24, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment