
HAPPY BIRTHDAY DAD!
Baie geluk met pa se verjaardag. Ek hoop daar is nog vele meer wat ek en pa kan saam beleef en saam geniet. Mag die Here regtig vir pa deur hierdie res van hierdie jaar dra in sy arms en elke voet stap van pa match en selfs vooruitgaan om alles vir pa reg te maak. Dankie vir alles wat pa vir my doen, vir pa se drukkies en liefde. Ek is baie lief vir pa.
No comments:
Post a Comment