Thursday, September 27, 2007

Sussies en Vriendinne


baie geluk Elsie ook met jou verjaardag

1 comment:

Anonymous said...

Nou toe- ek was baie verbaas toe ek julle site check en hier sien ek al klaar 'n foto van ons drie geneem op my verjaarsdag. Waar is die ander fotos. Wie gaan dit vir my stuur?

Julle het 'n oulike site. Ek is net baie dom om iets op papier te sit - my mond kan dit beter doen.
Elsie