Wednesday, October 10, 2007

Welcome Baby Slagg

My vriendin het gister geboorte geskenk aan hulle nuwe baba dogter - Kylie Elizabeth Slagg - dit was in lang afwagting maar nou is sy uiteindelik hier. (Ek is nogals sad dat ek nou nie daar kon wees nie aangesien ek daar was met hulle seun se geboorte)




No comments: